Monday, April 19, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Uur tot uur foto's en video van die verrigtinge van die Mighty Men Conference 2010.Dit word vanjaar die laaste keer gehou op die plaas Shalom van Angus Buchan ,naby Greytown.Ons gee hiermee die geleentheid vir die baie manne ,wat nie kon reis hierheen nie , om wel te deel in wat alles hier gebeur het.Ons vertrou dat ons Hemelse Vader weereens in ons lewens sal werk en soos in die verlede ons eie en ander mense se lewens sal verander.
No comments:
Post a Comment