MMC 2009

MMC 2009
Angus Buchan

MMC 2009

MMC 2009
Ongeveer 150 000 mans in 2009

Saturday, April 17, 2010

Michiel staan by hulle lekker stort..... dit was omtrent 'n toeriste attraksie !



Dit is ons ander buurman Michiel met wie se hulp ons kampervaring op Shalom toe baie glad verloop het. Hulle het al die vorige Sondag kamp opgeslaan en vir ons 'n klein stukkie kamplek op hulle 'prime spot' gegee.Hulle het ons ook gehelp met gas sodat ons net nog groter kon gaan met die braaiery.

Sterkte Michiel met jou skrynwerkonderneming en mag die Here jou sëen in jou bediening....

No comments:

Post a Comment