MMC 2009

MMC 2009
Angus Buchan

MMC 2009

MMC 2009
Ongeveer 150 000 mans in 2009

Friday, April 16, 2010

Die plek waar die dienste gehou word

Daar is ongeveer 200 000 bale uitgepak vir sitplek. Die persoon wat die verste van die verhoog af sit , is omtrent 250 meter.
Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you!

1 comment:

  1. Die eerste oggend was dit baie mistig , maar tydens die dienste was die weer perfek.Angus het elke keer gebid dat dit nie reen nie.Elke oggend het die reen net voor agt gestop.

    ReplyDelete