MMC 2009

MMC 2009
Angus Buchan

MMC 2009

MMC 2009
Ongeveer 150 000 mans in 2009

Friday, April 16, 2010

Die atmosfeer ...

Daar is n wonderlike atmosfeer op die plaas vanoggend... Ek het vroeer vir Drikus gese dat dit voel amper asof ons reeds in die 1000 jaar van vrede is... Dis 'n vreemde gevoel, veral na al die spanning in die land wat die afgelope tyd in ons almal se gedagtes onsekerheid kweek...

Maar hier is die atmosfeer anders... Die gemak en rus wat ek ervaar is onbeskryflik... Die Here se teenwoordigheid is onbeskryflik en dit is op die stadium vir my meer van 'n fisiese gevoel as n geestelike gevoel. Ek voel gesond sonder pyn of skeet en het net lanklaas so rustig gevoel. Ek is alhoewel oortuig dat die geestelike ervaring onbeskryflik is en gaan wees!
Alle eer aan ons Heer en Koning, JESUS CHRISTUS !!!!!!!

No comments:

Post a Comment